서브메뉴
검색
Vreesloos gehoorsaam- [electronic resource : e-book] : 'n keur uit Beyers Naudé se preke van 1939 tot 1997
Vreesloos gehoorsaam- [electronic resource : e-book] : 'n keur uit Beyers Naudé se preke van 1939 tot 1997
- 자료유형
- 전자책
- ISBN
- 9781920338923 (electronic bk.)
- ISBN
- 1920338926 (electronic bk.)
- 저자명
- Naudé, Beyers,
- 서명/저자
- Vreesloos gehoorsaam - [electronic resource : e-book] : n keur uit Beyers Naudé se preke van 1939 tot 1997 / redakteurs: Murray Coetzee, Len Hansen, Robert Vosloo.
- 판사항
- Eerste uitgawe
- 형태사항
- 1 online resource.
- 시리즈명
- Beyers Naudé Centre series on public theology ; volume VI
- 서지주기
- Includes bibliographical references.
- 초록/해제
- 요약 : Vreesloos Gehoorsaam verwoord 'n goue draad wat deur Naudé se hele loopbaan vleg en ook neerslag vind in sy preke, waarin hy dikwels sy gehoor oproep om "nie te vrees nie". Reeds in sy Inleiding eerste preek ('n Adventspreek in Desember 1939) neem hy as teksvers Lukas 2:10, waar ons die woorde van die engel lees: "Moenie vrees nie, want kyk, ek bring julle 'n goeie tyding van groot blydskap wat vir die hele volk sal wees." En in 1960, 'n waterskeidingsjaar in Naudé se lewe - die jaar van die sluipmoordaanslag op doktor Verwoerd, die Cottesloe-beraad en die gewelddadige en noodlottige Sharpevilleopstand teen die gehate paswette - sluit hy 'n preek oor die tema "Gehoorsaam - Aan wie?" met die volgende persoonlike getuienis af: "[E]k het 'n vader gehad wat ons as sy kinders geleer het dat die mens sy grootste gehoorsaamheid altyd aan God verskuldig is: 'n gehoorsaamheid wat getuig moet word aan Sy Woord. 'Wie Gods Woord gehoorsaam, hoef niks te vrees nie' ".
- 시스템 사항에 관한 주기
- Mode of access : World Wide Web
- 기타 저자
- Coetzee, Murray
- 기타 저자
- Hansen, Len
- 기타 저자
- Vosloo, Robert
- 전자자료 바로가기
- 전자정보보기
- Control Number
- chimsin:567937